Kaart | Vlag |
Wapen | |
Land | Sierra Leone |
Region | Westelike gebied |
Koördinate | 08°29′04″N 13°14′04″W / 8.48444°N 13.23444°W |
Gestig op | 11 Maart 1792 |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 357 vk km |
Hoogte bo seevlak | 26 m |
Bevolking: | |
- Totaal (2010) | 1 200 000 |
- Bevolkingsdigtheid | 2 997,8/vk km |
Tydsone | UTC +0 |
- Somertyd | UTC +0 |
Burgemeester | Yvonne Aki-Sawyerr |
Amptelike webwerf | fcc.gov.sl |
Freetown is die hoofstad en grootste stad van Sierra Leone met 'n bevolking van 1 070 200 in 2006 en 'n oppervlakte van 357 km². Die burgemeester is Yvonne Aki-Sawyerr. Die stad is 'n hawe aan die Atlantiese Oseaan en sy ekonomiese ontwikkeling draai grootliks daarom. Belangrik is die verpakking van vis, rys, die raffinering van petroleum, die slyp van diamante en die vervaardiging van sigarette. Freetown is die ligging van die Universiteit van Sierra Leone, Fourah Bay Kollege.